Bo-Rynalemannies
Byvoeglike naamwoord | |
---|---|
Predikatief | Bo-Rynalemannies |
Attributief | Bo-Rynalemanniese |
Partitief | Bo-Rynalemannies |
Gesubstantiveer | |
Enkelvoud | Meervoud |
Intensiewe vorm | |
- IPA: [ˈbuə̯rəɪ̯nɑləˌmɑnis], attributief: [ˈbuə̯rəɪ̯nɑləˌmɑnisə], partitief: [ˈbuə̯rəɪ̯nɑləˌmɑnis]
- بُوَ-رَیْنَلِمَنِیسْ , attributief: بُوَ-رَیْنَلِمَنِیسِی , partitief: بُوَ-رَیْنَلِمَنِیسْ
- Van, betreffende die Bo-Rynalemanniese dialekte.
Vertalings: Bo-Rynalemannies | |||
---|---|---|---|
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Bo-Rynalemannies |
- 'n Groep dialekte van die Nederalemanniese tak. Bo-Rynalemannies word in volgende subdialekte verdeel: Baselduits, Badies, Sentraal-Elsassies en Tovarduits.
Vertalings: Bo-Rynalemannies | |||
---|---|---|---|