Tovarduits
Byvoeglike naamwoord | |
---|---|
Predikatief | Tovarduits |
Attributief | Tovarduitse |
Partitief | Tovarduits |
Gesubstantiveer | |
Enkelvoud | Meervoud |
Intensiewe vorm | |
- IPA: [tuˈvɑrˌdœʏ̯ts], predikatief: [tuˈvɑrˌdœʏ̯ts], attributief: [tuˈvɑrˌdœʏ̯tsə], partitief: [tuˈvɑrˌdœʏ̯ts]
- تُوڤَرْدُیْتْسْ, predikatief: تُوڤَرْدُیْتْسْ , attributief: تُوڤَرْدُیْتْسِی , partitief: تُوڤَرْدُیْتْسْ
- Van, betreffende die Tovarduitse dialek.
Vertalings: Tovarduits | |||
---|---|---|---|
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Tovarduits |
- 'n Dialek van die Bo-Rynalemanniese tak wat hoofsaaklik in Colonia Tovar (Venezuela) gepraat word.
- ISO/DIS 639-3: gct
Vertalings: Tovarduits | |||
---|---|---|---|