Elsassies
Afrikaans (af)
Byvoeglike naamwoord | |
---|---|
Predikatief | Elsassies |
Attributief | Elsassiese |
Partitief | Elsassies |
Gesubstantiveer | |
Enkelvoud | Meervoud |
Intensiewe vorm | |
Uitspraak
- IPA: [ˈɛɫsɑsis], attributief: [ˈɛɫsɑsisə], partitief: [ˈɛɫsɑsis]
Met Arabiese letters
- اَِلْسَسِیسْ , attributief: اَِلْسَسِیسِی , partitief: اَِلْسَسِیسْ
Byvoeglike naamwoord
Betekenisse
- Van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan die Elsas.
- Van, betreffende die Elsassers.
- Van, betreffende die Elsassiese dialekte.
Vertalings
Vertalings: Elsassies | |||
---|---|---|---|
|
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Elsassies |
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- 'n Versamelnaam vir verskeie Bo-Rynalemanniese en Hoogalemanniese dialekte.
Vertalings
Vertalings: Elsassies | |||
---|---|---|---|