Chamorro
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Chamorro | — |
- IFA: [tʃaˈmɔro]
- Cha•mor•ro
- (taal) ’n Austronesiese taal wat deur die inheemse bevolking van die Noordelike Mariana-eilande en Guam gepraat word.
- ISO 639-1: ch
- ISO 639-2: cha
- ISO 639-3: cha
- Glottolog: cham1312
Vertalings: Chamorro | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Chamorro.