Fersendals
Byvoeglike naamwoord | |
---|---|
Predikatief | Fersendals |
Attributief | Fersendalse |
Partitief | Fersendals |
Gesubstantiveer | |
Enkelvoud | Meervoud |
Intensiewe vorm | |
- IPA: [ˈfɛrsəndɑɫs]
- predikatief: [ˈfɛrsəndɑɫs], attributief: [ˈfɛrsəndɑɫsə], partitief: [ˈfɛrsəndɑɫs]
- فَِرْسِنْدَلْسْ
- predikatief: فَِرْسِنْدَلْسْ , attributief: فَِرْسِنْدَلْسِی , partitief: فَِرْسِنْدَلْسْ
- Van, betreffende die Fersendal in Noord-Italië (Italiaans: Valle dei Mòcheni of Valle del Fèrsina; Fersendals: Bersntol).
- Van, betreffende die Fersendalse dialek.
Vertalings: Fersendals | |||
---|---|---|---|
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Fersendals |
- 'n Dialek van die Beierse tak met ongeveer 1,9 duisend sprekers in Noord-Italië (1992).
- ISO/DIS 639-3: mhn
Vertalings: Fersendals | |||
---|---|---|---|