Beiers
Byvoeglike naamwoord | |
---|---|
Predikatief | Beiers |
Attributief | Beierse |
Partitief | Beiers |
Gesubstantiveer | |
Enkelvoud | Meervoud |
Intensiewe vorm | |
- IPA: [ˈbəɪ̯jərs]
- IPA: predikatief: [ˈbəɪ̯jərs], attributief: [ˈbəɪ̯jərsə], partitief: [ˈbəɪ̯jərs]
- بَیِّرْسْ
- predikatief: بَیِّرْسْ , attributief: بَیِّرْسِی , partitief: بَیِّرْسْ
- Van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Beiere.
- Van, betreffende die Beiere.
- Van, betreffende die Beierse dialekte.
Vertalings: Beiers | |||
---|---|---|---|
|
|
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Beiers |
- 'n Groep dialekte van die Opperduitse tak. Beiers-Oostenryks word in volgende subgroepe verdeel: Noord-Beiers, Sentraal-Beiers, Suid-Beiers, Cimbries, Fersendals en Hutteries.
- ISO 639-3: bar
Vertalings: Beiers | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Beiers.
Byvoeglike naamwoord | |
---|---|
Onverboë | Beiers |
Verboë | Beierse (Vlaams voor klinkers en "h":) Beiersen |
Partitief | Beiers' |
Verdere verbuigings: Beiers (verbuiging) |
- IPA:
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | Beiers | |
Verouderde vorme | ||
Genitief | Beiers' | |
Datief | Beiers(e) |
- Beiersch
- IPA:
- Nederlands: [ˈbɛɪ̯jərs]
- Belgies: [ˈbɛɪ̯jəʀs]