Opperduits
Byvoeglike naamwoord | |
---|---|
Predikatief | Opperduits |
Attributief | Opperduitse |
Partitief | Opperduits |
Gesubstantiveer | |
Enkelvoud | Meervoud |
Intensiewe vorm | |
- IPA: [ˈopərˌdœʏ̯ts], attributief: [ˈopərˌdœʏ̯tsə], partitief: [ˈopərˌdœʏ̯ts]
- اَُوپِرْدَُیْتْسْ , attributief: اَُوپِرْدَُیْتْسِی , partitief: اَُوپِرْدَُیْتْسْ
- Van, betreffende die Opperduitse dialekte.
Vertalings: Opperduits | |||
---|---|---|---|
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Opperduits |
- 'n Groep van Hoogduitse dialekte wat die tweede Germaanse klankverskuiwing in 'n groter mate ondergaan het. Opperduits word in volgende subgroepe verdeel: Wes-Opperduits (Alemannies), Oos-Opperduits (Beiers), Noord-Opperduits (Opperfrankies) en die uitgestorwe Langobardies.
Vertalings: Opperduits | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Opperduits.
Byvoeglike naamwoord | |
---|---|
Onverboë | Opperduits |
Verboë | Opperduitse (Vlaams voor klinkers en "h":) Opperduitsen |
Partitief | Opperduits' |
Verdere verbuigings: Opperduits (verbuiging) |
- IPA:
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | Opperduits o | |
Verouderde vorme | ||
Genitief | Opperduits' | |
Datief | Opperduits(e) |