Alemannies
Afrikaans (af)
Byvoeglike naamwoord | |
---|---|
Predikatief | Alemannies |
Attributief | Alemanniese |
Partitief | Alemannies |
Gesubstantiveer | |
Enkelvoud | Meervoud |
Intensiewe vorm | |
Uitspraak
- IPA: [ɑləˈmɑnis]
- IPA: predikatief: [ɑləˈmɑnis], attributief: [ɑləˈmɑnisə], partitief: [ɑləˈmɑnis]
Met Arabiese letters
- اَلِمَنِیسْ
- predikatief: اَلِمَنِیسْ , attributief: اَلِمَنِیسِی , partitief: اَلِمَنِیسْ
Byvoeglike naamwoord
Betekenisse
- Van, betreffende die Alemanniese dialekte.
Sinonieme
Wisselvorme
Vertalings
Vertalings: Alemannies | |||
---|---|---|---|
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Alemannies |
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- 'n Groep dialekte van die Opperduitse tak. Alemannies word in volgende subgroepe verdeel: Swabies, Nederalemannies, Hoogalemannies en Hoogste-Alemannies. Die Alemanniese dialekte van Switserland word Switserduits genoem.
Sinonieme
Wisselvorme
Vertalings
Vertalings: Alemannies | |||
---|---|---|---|
|