Alamannies
Byvoeglike naamwoord | |
---|---|
Predikatief | Alamannies |
Attributief | Alamanniese |
Partitief | Alamannies |
Gesubstantiveer | |
Enkelvoud | Meervoud |
Intensiewe vorm | |
- IPA: [ɑlɑˈmɑnis], attributief: [ɑlɑˈmɑnisə], partitief: [ɑlɑˈmɑnis]
- اَلَمَنِیسْ , attributief: اَلَمَنِیسِی , partitief: اَلَمَنِیسْ
- Van, betreffende die Alamanniese dialekte.
Vertalings: Alamannies | |||
---|---|---|---|
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Alamannies |
- 'n Groep dialekte van die Opperduitse tak. Alamannies word in volgende subgroepe verdeel: Swabies, Nederalemannies, Hoogalemannies en Hoogste-Alemannies. Die Alamanniese dialekte van Switserland word Switserduits genoem.
Vertalings: Alamannies | |||
---|---|---|---|
|