Afrikaans (af)

Byvoeglike naamwoord
Predikatief   Frankies  
Attributief   Frankiese  
Partitief   Frankies  
Gesubstantiveer
Enkelvoud Meervoud
           
Intensiewe vorm
   

  Uitspraak

IPA: [ˈfrɑŋkis], predikatief: [ˈfrɑŋkis], attributief: [ˈfrɑŋkisə], partitief: [ˈfrɑŋkis]

  Met Arabiese letters

فْرَنْكِیسْ , predikatief: فْرَنْكِیسْ , attributief: فْرَنْكِیسِی , partitief: فْرَنْكِیسْ

  Byvoeglike naamwoord

     Betekenisse

  1. Van, betreffende die Franke.
  2. Van, betreffende die Frankiese dialekte.

     Vertalings

  Vertalings:    Frankies
Duits: 1, 2 fränkisch(de)
Duits (Ripuaries): 1, 2 fränkėsch
Engels: 1 Frankish(en); 1, 2 Franconian(en)
Frans: 1 franc(fr); 2 francique(fr), franconien(fr)
Italiaans: 1 franco(it); 2 francone(it)
Nederlands: 1, 2 Frankisch(nl)
Enkelvoud Meervoud
  Frankies      

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

'n Versamelnaam vir die Wes-Germaanse tale en dialekte, wat hulle historiese oorsprong in die ooste van die Frankiese Ryk het:
1. Die Nederfrankiese taal met Nederlands, Afrikaans en hulle dialekte;
2. Die tale en dialekte van die Wes-Middelduitse taal (Middelfrankies, Rynfrankies);
3. Die Hoogduitse dialekte in die oorgangsgebied van die Middelduitse tot Opperduitse taalgebied (Opperfrankies).

     Vertalings

  Vertalings:    Frankies
Duits: Fränkisch(de)
Duits (Ripuaries): 1, 2 Fränkėsch
Engels: Franconian(en)
Frans: francique(fr), franconien(fr)
Italiaans: francone(it)
Nederlands: Frankisch(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Frankies.