Hawais
Byvoeglike naamwoord | |||
---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
Stellend | Hawais | Hawaise |
- Van, betreffende Hawaii; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Hawaii
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Hawais | — |
- (taal) Die taal van die Hawaiërs.
- ISO 639-1: geen
- ISO 639-2: haw
- ISO 639-3: haw
Vertalings: Hawais | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Hawais.