Afrikaans (af)

Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   Indies     Indiese      

  Woordafbreking

In•dies

  Byvoeglike naamwoord

     Betekenisse

Wat met Indië of Indiërs te make het.

     Voorbeeldsinne

Die restaurant se kos is Indies.
Die Indiese roepee is die amptelike geldeenheid van die Republiek van Indië.

     Afkorting

Ind.

     Vertalings

  Vertalings:    Indies
Engels: Indian(en)
Nederlands: Indisch(nl)