Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   Indies     Indiese      
In•die•se
Attributiewe vorm van Indies; wat met Indië of Indiërs te make het.
Die Indiese roepee is die amptelike geldeenheid van die Republiek van Indië.
Ind.
  Vertalings:    Indiese
Engels: Indian(en)
Nederlands: Indische(nl)