Die Kaapkolonie teen 1890.
Pleknaam
Kaapkolonie
Kaap•ko•lo•nie
Die kolonie wat deur die V.O.C. aan die Kaap gestig is.
Die Kaapkolonie het gestrek vanaf die Atlantiese Oseaan ooswaarts; die finale oostelike grens, na vele oorloë teen die Xhosas, is by die Groot-Visrivier getrek.
  Vertalings:   
Nederlands: Kaapkolonie(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Kaapkolonie.


Woord
Kaapkolonie v
Hulp:IPA: [ˈkap.ko.lo.ni]
Kaap•ko•lo•nie
Kaapkolonie