Katalonies

Afrikaans (af)

Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   Katalonies     Kataloniese        

  Uitspraak

IPA: [kɑtɑˈluə̯nis, kɑtəˈluə̯nis], attributief: [kɑtɑˈluə̯nisə, kɑtəˈluə̯nisə]

  Met Arabiese letters

كَتَلُوَنِیسْ , attributief: كَتَلُوَنِیسِی

  Byvoeglike naamwoord

     Betekenisse

Van, betreffende die Katalane; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Katalonië.

     Sinonieme

Katalaans

     Vertalings

  Vertalings:    Katalonies
Duits: Katalanisch(de)
Engels: Catalan(en)
Turks: Katalonyalı(tr)
Enkelvoud Meervoud
  Katalonies     -  

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

'n Iberoromaanse taal wat in Katalonië (die noordooste van Spanje), in die Pais Valencià, op die Baleare, in Andorra (as amptelike taal) en in die Suid-Franse Pyrénées-Orientales en in die stad Alghero op Sardinië deur meer as 10 miljoen mense gepraat word.

     Taalkodes

ISO 639-1: ca
ISO/DIS 639-3: cat
SIL: CLN

     Sinonieme

Katalaans

     Vertalings

  Vertalings:    Katalonies
Duits: katalanisch(de), katalonisch(de)
Engels: Catalan(en)
Faroëes: katalanskt(fo)
Turks: Katalonca(tr)
Yslands: katalónska(is)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Katalonies.