• Tuis
  • Lukraak
  • Naby
  • Meld aan
  • Voorkeure
  • Skenkings
  • Inligting oor Wiktionary
  • Vrywaring
Wiktionary

Khmer

  • Taal
  • Hou dop
  • Wysig

Inhoud

  • 1 Afrikaans (af)
    • 1.1 Etimologie
    • 1.2 Uitspraak
    • 1.3 Selfstandige naamwoord
      • 1.3.1     Betekenisse
    • 1.4 Selfstandige naamwoord
      • 1.4.1     Betekenisse
      • 1.4.2     Taalkodes
      • 1.4.3     Sinonieme
      • 1.4.4     Vertalings
    • 1.5 Meer inligting

Afrikaans (af)

  Etimologie

van die Pali term Khemera ("iemand wat heilsaam is").

  Uitspraak

IFA: [kme:r]
Enkelvoud Meervoud
  Khmer     Khmers  

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Lid van die grootste bevolkingsgroep in Kambodja.
Enkelvoud Meervoud
  Khmer     —  

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(taal) Die amptelike taal van Kambodja.

     Taalkodes

ISO 639-1: km
ISO 639-2: khm
ISO 639-3: khm
Glottolog: khme1253

     Sinonieme

Kambodjaans

     Vertalings

  Vertalings:    Khmer
Arabies: لُغَة خِمِيرِيَّة(ar) (luḡa ḵimīriyya)
Sjinees (Mandaryns): 高棉语(cmn) (Gāomiányǔ), 高棉文(cmn) (Gāomiánwén)
Duits: Kambodschanisch(de), Khmer-Sprache(de), Khmer(de)
Engels: Khmer(en)
Frans: cambodgien(fr), khmer(fr)
Grieks: Χμερ(el) (Chmer)
Italiaans: khmer(it)
Japannees: クメール語(ja) (Kumēru-go)
Nederlands: Khmer(nl), Cambodjaans(nl)
Noors: khmer(no)
Russies: камбоджи́йский язы́к(ru) (kambodzjiiski jazik), кхме́рский язы́к(ru) (kchmerski jazik)
Spaans: khmer(sv), kambodjanska(sv)
Turks: Khmer(tr)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Khmer.
Ontsluit van "https://af.wiktionary.org/w/index.php?title=Khmer&oldid=196961"
Last edited on 17 Februarie 2018, at 09:37
Wiktionary
  • Die bladsy is laas op 17 Februarie 2018 om 09:37 bygewerk.
  • Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 3.0, tensy anders vermeld.
  • Privaatheidsbeleid
  • Inligting oor Wiktionary
  • Vrywaring
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Rekenaarweergawe
  • Ontwikkelaars
  • Statistieke
  • Koekieverklaring