Noord-Zazaïes
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Noord-Zazaïes | — |
Uitspraak
- IPA: [ˈnuə̯rt ˌzɑːzɑis, ˈnuə̯rt ˌzɑːzɑhis]
Met Arabiese letters
- نُوَرْدْ زَازَائِیسْ
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- 'n Wes-Iraanse taal met ongeveer 20 duisend sprekers en een van die twee Zazaki taalvariante.
Taalkodes
- ISO/DIS 639-3: kiu
- SIL: QKV
Sinonieme
Vertalings
Vertalings: Noord-Zazaïes | |||
---|---|---|---|