Sien ook noordwes
Ligging van Noordwes in Suid-Afrika.

Afrikaans (af)

Pleknaam
Noordwes

  Woordafbreking

Noord•wes

  Pleknaam

     Betekenisse

Een van Suid-Afrika se nege provinsies.

     Voorbeeldsinne

Noordwes se hoofstad is Mahikeng (tot onlangs Mafikeng en nog algemeen gebruik).

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: North West(en)
Nederlands: Noordwest(nl)
Tswana: Bokone-Bophirima

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Noordwes.