Oudnoords
Byvoeglike naamwoord | ||
---|---|---|
Stellend | ||
Onverboë | Oudnoords | |
Verboë | Oudnoordse | |
Partitief |
- IPA: [ˈɑʊ̯tnoːrts], attributief: [ˈɑʊ̯tnoːrtsə]
- Ou Noors, van, betreffende die Middeleeuse Skandinawiërs; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan die Middeleeuse Skandinawië.
Vertalings: Oudnoords | |||
---|---|---|---|
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | Oudnoords | — |
- IPA: [ˈɑʊ̯tnoːrts]
- Ou Noors, 'n Noord-Germaanse Middeleeuse taal.
Vertalings: Oudnoords | |||
---|---|---|---|