Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   Oudnoors     Oudnoorse        
IPA: [ˈəʊ̯tnuə̯rs], attributief: [ˈəʊ̯tnuə̯rsə]
اَوْدْنُوَرْسْ , attributief: اَوْدْنُوَرْسِی
Ou Noors
Van, betreffende die Middeleeuse Skandinawiërs; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan die Middeleeuse Skandinawië.
  Vertalings:    Oudnoors
Duits: altnordisch(de)
Engels: Old Norse(en)
Enkelvoud Meervoud
  Oudnoors     —  
IPA: [ˈəʊ̯tnuə̯rs]
اَوْدْنُوَرْسْ
Ou Noors
'n Noord-Germaanse Middeleeuse taal waaruit Deens, Faroëes, Noors, Sweeds en Yslands ontwikkel het.
ISO/DIS 639-3: non
  Vertalings:    Oudnoors
Duits: Altnordisch(de)
Engels: Old Norse(en)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Oudnoors.


Byvoeglike naamwoord
Stellend
Onverboë   Oudnoors  
Verboë   Oudnoorse  
Partitief      
IPA: [ˈɑʊ̯tnoːrs], attributief: [ˈɑʊ̯tnoːrsə]
Oudnoords
Van, betreffende die Middeleeuse Skandinawiërs; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan die Middeleeuse Skandinawië.
  Vertalings:    Oudnoors
Duits: altnordisch(de)
Engels: Old Norse(en)
Enkelvoud Meervoud
Naamwoord Oudnoors
IPA: [ˈɑʊ̯tnoːrs]
Oudnoords
'n Noord-Germaanse Middeleeuse taal waaruit Deens, Faroëes, Noors, Sweeds en Yslands ontwikkel het.
  Vertalings:    Oudnoors
Duits: Altnordisch(de)
Engels: Old Norse(en)