Paltsies
Byvoeglike naamwoord | |
---|---|
Predikatief | Paltsies |
Attributief | Paltsiese |
Partitief | Paltsies |
Gesubstantiveer | |
Enkelvoud | Meervoud |
Intensiewe vorm | |
- IPA: [ˈpɑɫtsis], attributief: [ˈpɑɫtsisə], partitief: [ˈpɑɫtsis]
- پَلْتْسِیسْ , attributief: پَلْتْسِیسِی , partitief: پَلْتْسِیسْ
- Van, betreffende die Paltsiese dialekte.
Vertalings: Paltsies | |||
---|---|---|---|
|
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Paltsies |
- 'n Dialekgroep van die Rynfrankiese tak. Paltsies word in volgende subdialekte verdeel Wes-Paltsies, Voor-Paltsies, Keur-Paltsies en Pennsilvanië-Duits.
- ISO/DIS 639-3: pfl
Vertalings: Paltsies | |||
---|---|---|---|