Pennsilvanië-Duits
Byvoeglike naamwoord | |
---|---|
Predikatief | Pennsilvanië-Duits |
Attributief | Pennsilvanië-Duitse |
Partitief | Pennsilvanië-Duits |
Gesubstantiveer | |
Enkelvoud | Meervoud |
Intensiewe vorm | |
- IPA: [pensəɫˈfɑːnijə dœʏ̯ts]
- predikatief: [pensəɫˈfɑːnijə dœʏ̯ts], attributief: [pensəɫˈfɑːnijə ˌdœʏ̯tsə], partitief: [pensəɫˈfɑːnijə dœʏ̯ts]
- پَِنْسِلْفَانِیِی دَُیْتْسْ
- predikatief: پَِنْسِلْفَانِیِی دَُیْتْسْ , attributief: پَِنْسِلْفَانِیِی دَُیْتْسِی , partitief: پَِنْسِلْفَانِیِی دَُیْتْسْ
- Van, betreffende die Pennsilvanië-Duitse dialek.
Vertalings: Pennsilvanië-Duits | |||
---|---|---|---|
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Pennsilvanië-Duits |
- 'n Dialek van die Paltsiese tak met ongeveer 300 duisend sprekers in die Verenigde State en Kanada.
- ISO/DIS 639-3: pdc
Vertalings: Pennsilvanië-Duits | |||
---|---|---|---|