Rhodesië in ongeveer 1911.
Pleknaam
Rhodesië
Rho•de•sië
(land) 'n Voormalige Britse kolonie in Afrika wat na Cecil Rhodes genoem is, en later in Noord-Rhodesië, die huidige Zambië, en Suid-Rhodesië, die huidige Zimbabwe, oorgegaan het.
'n Rebellie het in Rhodesië losgebars, wat Rhodes beëindig het deur die Matopoheuwels ongewapen in te loop om met die Ndebeles te onderhandel.
  Vertalings:   
Engels: Rhodesia(en)
Nederlands: Rhodesië(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Rhodesië.