Kaart van Zimbabwe.
Zimbabwe se vlag.

Afrikaans (af)

Pleknaam
Zimbabwe

  Uitspraak

    
(lêer)

  Woordafbreking

Zim•bab•we

  Pleknaam

     Betekenisse

(land) 'n Land in Suider-Afrika, amptelik die Republiek van Zimbabwe.

     Voorbeeldsinne

Zimbabwe is 'n landingeslote land wat begrens word deur Zambië in die noordweste, Mosambiek in die noordooste, Suid-Afrika in die suide en Botswana in die suidweste.

     Verwante woorde

Rhodesië, Sjona

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: Zimbabwe(en)
Esperanto: Zimbabvo(eo)
Nederlands: Zimbabwe(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Zimbabwe.