tangaar: Verskil tussen weergawes

Content deleted Content added
Nuwe artikel
(Geen verskil)

Wysiging soos op 20:43, 4 Maart 2018

Die pragtangaar, Tangara seledon.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  tangaar     tangare    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  tangaartjie     tangaartjies  

  Woordafbreking

tan•gaar

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(voëls) Thraupidae, ’n familie sangvoëls wat in die Amerikas voorkom.

     Vertalings

  Vertalings:   1. Thraupidae
Engels: tanager(en)
Nederlands: tangare(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor tangaar.