'n Paar spesies sangvoëls.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  sangvoël     sangvoëls    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  sangvoëltjie     sangvoëltjies  

  Woordafbreking

sang•voël

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(voëls) Lid van die orde   Passeriformes, 'n groot orde van moderne voëls wat kleinerig is en meestal goed kan sing.

     Voorbeeldsinne

Die dikbekraaf se snawel van 8-9 cm lank, die grootste van enige sangvoël.

     Hiperonieme

voël

     Vertalings

  Vertalings:    sangvoël
Engels: passerine(en)
Nederlands: zangvogels(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor sangvoël.