Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  roofvoël     roofvoëls    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  roofvoëltjie     roofvoëltjies  

  Woordafbreking

roof•voël

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(dierkunde) 'n Voël wat gewoonlik vleisetend is en tot die   Accipitriformes en die   Falconiformes behoort.

     Voorbeeldsinne

Roofvoëls het skerp sintuie wat hulle hul prooi help opspoor.

     Hiperonieme

Voël

     Hiponieme

Wou, valk, arend

     Vertalings

  Vertalings:    roofvoël
Nederlands: roofvogel(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor roofvoël.