Enkelvoud Meervoud
  papegaai    papegaaie    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  papegaaitjie     papegaaitjies  
pa•pe•gaai
(dierkunde) 'n Voël wat tot die op Wikispecies Psittaciformes behoort.
Papegaaie kan baie intelligent wees.

    Vertalings

  Vertalings:    papegaai
Engels: parrot(en)
Nederlands: papegaai(nl)