Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  watervoël     watervoëls    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  watervoëltjie     watervoëltjies  

  Woordafbreking

wa•ter•voël

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(dierkunde) 'n Voël wat in die direkte omgewing van varswater leef.

     Voorbeeldsinne

Daar is heelparty watervoëls, soos eende, dobbertjies en reiers.

     Hiperonieme

Voël

     Hiponieme

Eend, gans, dobbertjie, reier, waterhoender

     Vertalings

  Vertalings:    watervoël
Nederlands: watervogel(nl)