[1] Twee wilde eende: regs 'n mannetjie, links 'n wyfie.
Enkelvoud Meervoud
  eend     eende    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  eendjie     eendjies  
    
(lêer)
eend
(voëls) 'n Watervoël wat aan die familie van die ganse en swane behoort.
Eende is gewoonlik watervoëls, meestal kleiner as swane en ganse, en word by beide vars- en seewater aangetref.
«Soos water op 'n eend se rug.»
Dit steur nie vir hul daaraan nie.
  Vertalings:    eend
Engels: duck(en)
Esperanto: anaso(eo)
Nederlands: eend(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor eend.