[1] Twee wilde eende: regs 'n mannetjie, links 'n wyfie.
Enkelvoud Meervoud
  eend     eende    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  eendjie     eendjies  
een•de
(voëls) Meervoud van eend; meer as een eend.
Eende is gewoonlik watervoëls, meestal kleiner as swane en ganse, en word by beide vars- en seewater aangetref.
  Vertalings:    eende
Engels: ducks(en)
Esperanto: anasoj(eo)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor eende.