Die pragtangaar, Tangara seledon.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  tangaar     tangare    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  tangaartjie     tangaartjies  

  Woordafbreking

tan•gaar

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. (voëls)   Thraupidae, ’n familie sangvoëls wat in die Amerikas voorkom.
  2. Meervoud van tangaar; meer as een tangaar.

     Voorbeeldsinne

  1. Die tangare is die tweede grootste voëlfamilie en bevat sowat 4% van alle voëlspesies en 12% van die Neotropiese voëls.
  2. 'n Swerm tangare is besig om in die boord nes te maak.

     Vertalings

  Vertalings:   1. Thraupidae
Engels: tanagers(en)
Nederlands: tangare(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor tangare.


Nederlands (nl)

Enkelvoud Meervoud
Naamwoord tangare v/m tangaren

  Uitspraak

Hulp:IPA: [tɑŋ.ˈɣa.rə]
    
(lêer)

  Woordafbreking

tan•ga•re

     Betekenisse

(voëls) Tangaar; 'n sangvoël wat tot die familie   Thraupidae behoort.

     Voorbeeldsinne

«In Suriname komt een groot aantal soorten tangaren voor.»
In Suriname kom 'n groot aantal spesies tangare voor.

     Hiponieme

witbandtangare, roodsnaveltangare, kaptangare, witstuittangare, grijskoptangare, witschoudertangare, fluweeltangare, palmtangare, sabeltangare, paradijstangare, opaalstuittangare, okerkaptangare, zwaluwtangare, stippentangare, blauwe tangare, roodschoudertangare, bruine klauwiertangare, siertangare