Die pragtangaar, Tangara seledon.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  tangaar     tangare    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  tangaartjie     tangaartjies  

  Woordafbreking

tan•gaar

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(voëls) Lid van die familie   Thraupidae, 'n sangvoël wat in die Amerikas voorkom.

     Voorbeeldsinne

Die swaarste een is die witkaptangaar, wat 24 cm lank is en sowat 114 g weeg.

     Vertalings

  Vertalings:   1. Thraupidae
Engels: tanager(en)
Nederlands: tangare(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor tangaar.