Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   Turkmeens    Turkmeense       
IPA: [tœrkˈmiə̯ns], attributief: [tœrkˈmiə̯nsə]
تِورْكْمَِینْسْ , attributief: تِورْكْمَِینْسِی


Van, betreffende die Turkmene; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Turkmenistan.

    Sinonieme

    Vertalings

IPA: [tœrkˈmiə̯ns]
تِورْكْمَِینْسْ
(taal) 'n Ogoesiese taal met ongeveer 6,4 miljoen sprekers; die amptelike taal van Turkmenistan.

    Taalkodes

ISO 639-1: tk
ISO/DIS 639-3: tuk
SIL: TCK

    Sinonieme

    Vertalings

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Turkmeens.