Ligging van Wallis in Europa.
Pleknaam
Wallis
Wal•lis
(land) Een van die vier lande wat die Verenigde Koninkryk vorm, geleë op die eiland Groot-Brittanje in die noordweste van Europa.
Wallis het nooit as 'n soewereine staat bestaan nie, en die Walliese deelkoninkryke is in 1282 deur Engeland geannekseer, nadat die Engelse koning Edward I in die Slag van Cilmeri 'n oorwinning oor die Walliese monarg Llywelyn II behaal het.
  Vertalings:   
Engels: Wales(en)
Nederlands: Wales(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Wallis.