eiland

'n Eiland.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  eiland     eilande    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  eilandjie     eilandjies  

  Uitspraak

    
(lêer)

  Woordafbreking

ei•land

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

'n Stuk land wat aan alle kante deur water omgewe is.

     Voorbeeldsinne

Ná die einde van die laaste ystyd het die seevlak gestyg en het Groot-Brittanje 'n eiland geword.

     Afgeleide woorde

skiereiland, eilandnasie

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor eiland.

     Vertalings

  Vertalings:   
Duits: Insel(de) m
Engels: island(en)
Nederlands: eiland(nl) o
Russies: остров(ru) m