Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   Wotjaaks    Wotjaakse       
IPA: [votˈjɑːks], attributief: [votˈjɑːksə]
ڤَُوتْیَاكْسْ , attributief: ڤَُوتْیَاكْسِی
Van, betreffende die Oedmoerte; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Oedmoertië.

    Sinonieme

    Vertalings

'n Fins-Oegriese taal met ongeveer 750 duisend sprekers; een van die amptelike tale van Oedmoertië ('n republiek van die Russiese Federasie).

    Sinonieme

    Taalkodes

ISO/DIS 639-3: udm
SIL: UDM

    Vertalings