'n Aanduider van die pH

Afrikaans (af)

aan•dui•der
Enkelvoud Meervoud
  aanduider     aanduiders  

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(chemie) 'n Stof wat deur kleuverandering die voortgang van 'n reaksie aandui

     Voorbeeldsinne

Lakmoes is 'n bekende aanduider

     Sinonieme

indikator

     Vertalings

  Vertalings:    aanduider
Engels: indicator(en)
Nederlands: indicator(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor aanduider.