Die aansitter van 'n motorvoertuig. Die kleiner voorwerp bo-op is 'n aansitterklos wat die kragtoevoer na die aansitter beheer.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  aansitter     aansitters    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  aansittertjie     aansitetrtjies  

  Uitspraak

IPA: [ˈɑ̃ːsətər, ˈɑːnsətər], meervoud: [ˈɑ̃ːsətərs, ˈɑːnsətərs]

  Met Arabiese letters

آنْسِتِرْ , meervoud: آنْسِتِرْسْ

  Spelling tot 1909

añsitter, meervoud: añsitters

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Beginmotor, toestel om 'n motor aan die gang te sit.

     Voorbeeldsinne

'n Aansitter of aansitmotor word tong-in-die-kies 'n knormoer genoem.

     Vertalings

  Vertalings:    aansitter
Duits: Anlasser(de)
Engels: starter(en)
Frans: démarreur(fr)
Italiaans: dispositivo d'avviamento(it), starter(it)
Russies: starter(ru)
Spaans: arranque(es)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor aansitter.