Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  aanvaller     aanvallers    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  aanvallertjie     aanvallertjies  

  Uitspraak

    
(lêer)

  Woordafbreking

aan•val•ler

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. Iemand of iets wat aanval.
  2. (sport) 'n Persoon in die voorste linie.

     Voorbeeldsinne

  1. Tydens die Tweede Wêreldoorlog was Duitsland die aanvaller.
  2. Die aanvaller is dikwels die speler wat die meeste punte aanteken.

     Verwante woorde

aanval, aanvallend

     Vertalings

  Vertalings:    aanvaller
Engels: attacker(en)
Nederlands: aanvaller(nl)