'n Aardbewing se gevolge


aard +‎ bewing
Enkelvoud Meervoud
  aardbewing     aardbewings
aardbewinge  
    
(lêer)
  1. Die waarneembare skud van die aarde se oppervlakte as gevolg van die plotselinge vrystelling van energie in die aardkors
  1. Die dodetal van die aardbewing wat vanoggend Turkye getref het, het na meer as 1700 gestyg.[1]
Aardtrilling
Aardbewingshaard, aardbewingsleer
  Vertalings:    aardbewing
Engels: earthquake(en)
Nederlands: aardbeving(nl) v

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor aardbewing.