'n Kaart van die Aarde.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  aardrykskunde     —  

  Uitspraak

    
(lêer)
*

  Woordafbreking

aar•dryk•skun•de

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(wetenskap) Studie van die fisiese en menslike verskynsels op Aarde, insluitende berge, oseane, vulkane, lande en mense.

     Voorbeeldsinne

Kartografie is een van die onderdele van aardrykskunde.

     Sinonieme

geografie

     Afkorting

aardr.

     Vertalings

  Vertalings:    aardrykskunde
Engels: geography(en)
Nederlands: aardrijkskunde(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor aardrykskunde.