addendum
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
addendum | addendums |
- Van die Latynse uitdrukking addendum est, synde die gerundivum van die werkwoord Addo, addere, addidi, additum, "by te voeg" met die betekenis "(wat) bygevoeg moet word".
- ad•den•dum
- 'n Latere toevoeging.
- 'n Addendum in die algemeen, is 'n latere toevoeging wat nodig is om deur die outeur aangebring te word ná die druk of publikasie van die dokument.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor addendum.