Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  aanhangsel     aanhangsels    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  aanhangseltjie     aanhangseltjies  

  Woordafbreking

aan•hang•sel

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. (rekenaarwetenskap) Iets by bygevoeg is aan die einde van 'n e-pos, boek, dokument, ens.
  2. 'n Deel van iets wat groter en belangriker is; iets/iemand wat aanhang.

     Voorbeeldsinne

  1. Stuur die dokument as aanhangsel saam met die e-pos.
  2. Die blindederm is 'n nuttelose aanhangsel wat verwyder kan word.

     Verwante woorde

bylaag, addendum

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: attachment(en)
Nederlands: aanhangsel(nl)