adjektief
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
adjektief | adjektiewe |
- (taalkunde) Byvoeglike naamwoord; woord in 'n sin wat die selfstandige naamwoord omskryf.
- 'n Adjektief (byvoeglike naamwoord) spesifiseer die naamlik eienskappe of attribute van 'n selfstandige naamwoord of voornaamwoord.