aktetas
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
aktetas | aktetasse |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
aktetassie | aktetassies |
Woordafbreking
- ak•te•tas
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Gespesialiseerde tipe sak/tas vir die stoor en dra van dokumente.
Voorbeeldsinne
- Al die dokumente is in my aktetas.
Vertalings
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Nederlands (nl)
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | aktetas v/m | aktetassen |
Verkleinwoord | aktetasje | aktetasjes |
Uitspraak
- Hulp:IPA: [ˈɑk.tə.ˌtɑs]
-
(lêer)
Woordafbreking
- ak•te•tas