Afrikaans (af)

Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   algemeen     algemene     algemeens    
Vergrotend   algemener     algemeners  
Oortreffend   algemeenste  

  Woordafbreking

al•ge•meen

  Byvoeglike naamwoord

     Betekenisse

In baie gevalle voorkom; alles of almal raak; in breë trekke; universeel.

     Voorbeeldsinne

Dit is algemeen bekend dat hy 'n niksnut is.

     Afkorting

alg.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: universal(en), common(en), general(en)
Nederlands: algemeen(nl)