Afrikaans (af)

Byvoeglike naamwoord
algemene

  Byvoeglike naamwoord

     Betekenisse

Wat in baie gevalle voorkom.

     Voorbeeldsinne

'n Gewone jaar is 'n algemene tipe kalenderjaar wat 365 dae het en dus nie 'n skrikkeljaar is nie.

     Eienskappe

Attributiewe vorm van algemeen.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: general(en)
Nederlands: algemene(nl)