Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   gewoon     gewone     gewoons    
Vergrotend   gewoner     gewoners  
Oortreffend   gewoonste  
Nie baie besonders of spesiaal nie.
'n Gewone jaar is 'n algemene tipe kalenderjaar wat 365 dae het en dus nie 'n skrikkeljaar is nie.
Attributiewe vorm van gewoon.
  Vertalings:   
Engels: plain(en), common(en)
Nederlands: gewoon(nl)
Swahili: kawaida(sw)