gewoon
Byvoeglike naamwoord | ||||
---|---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
Stellend | gewoon | gewone | gewoons | |
Vergrotend | gewoner | gewoners | ||
Oortreffend | gewoonste |
- ge•woon
- Nie baie besonders of spesiaal nie; soos gebruiklik; alledaags; normaal.
- Haar voorkoms is baie gewoon.
- Die rekenaar het iets gewoons geword.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | woon |
Verlede Tyd | ek | het gewoon |
- Plek waar iemand gebly en geleef het.
- 'n Nedersetting is 'n plek waar 'n groep mense woon of in die verlede gewoon het.
- Verlede tyd van woon.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|